downloadlagu-76.com

Download lagu Adam - Sal Oorlog Vir Jou Maak mp3 & video

Download lagu Adam - Sal Oorlog Vir Jou Maak dengan kualitas tinggi. Lagu ini masuk dalam album Goud. Kamu juga bisa download Album ini secara full dengan gampang. Album ini dirilis pada tahun 2014. Jangan lupa kamu cek juga lagu lainnya dari Adam

Artis Adam
Judul Sal Oorlog Vir Jou Maak
Album Goud
Rilis 2014

Link Download Adam - Sal Oorlog Vir Jou Maak

Lirik Lagu Sal Oorlog Vir Jou Maak

Ek kan my hande nie van jou lyf af hou nie
Dis fisies onmoontlik om jou te laat gaan
Jy lyk so verleidelik
So onvermydelik mooi vir my
Niemand sal jou vat nie, sal dit nie kan toelaat nie

Oh... Jy weet ek sal veg vir jou
Oh... Beter as enige ander ou
Oh... Met woorde of sonder sal ek vir jou baklei
Ek sal veg nooit laat gaan nie, Want ek is instaat
Ek bly jou liefde soldaat, Sal oorlog vir jou maak

Ek dink ek weet wat jou oë vir my wil sê, Dis duidelik vir my dat jy my ook wil hê
Ons val gelydelik, Dis so gemaklik hier by jou
Niks sal my weghou, Niks kan my ooit weerhou nie

Oh... Jy weet ek sal veg vir jou
Oh... Beter as enige ander ou
Oh... Met woorde of sonder sal ek vir jou baklei
Ek sal veg nooit laat gaan nie, Want ek is instaat
Ek bly jou liefde soldaat, Sal oorlog vir jou maak

Sal oorlog vir jou maak

Video Sal Oorlog Vir Jou Maak

loading..
Download Lagu Mp3 Terbaik 2026
Download Lagu Terlengkap 2026, Download Mp3 dan video, Gudang Lagu